Spioen vir liefde (Afrikaans Edition)

Spioen vir liefde (Afrikaans Edition)

Product ID: B00XEMF0T2 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Spioen vir liefde (Afrikaans Edition)

Katryn moet op die gevaarlik aantreklike dokter Jos Maree gaan spioeneer om vas te stel hoekom hy hom sak en pak op die godverlate Carryvale bevind.



Om deur Jos se skanse te dring is geen maklike taak nie, want hy wil niks met haar te doen hê nie. Boonop breek sy haar enkel en moet sy noodgedwonge feitlik hulpeloos in sy gastekamer bly.



Wat is Jos se geheim? En waar pas die skone Lohanne en Luca in die prentjie?



Katryn kom op vreemde maniere agter die kap van die byl, maar verloor haar hart op Jos. Net toe sy glo hulle het nie ’n toekoms saam nie, word die bordjies verhang.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Elsa Hamersma
Binding
Kindle Edition
EISBN
9780799375275
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
LAPA Uitgewers
Manufacturer
LAPA Uitgewers
NumberOfPages
125
PublicationDate
2015-05-08
Publisher
LAPA Uitgewers
ReleaseDate
2015-05-08
Studio
LAPA Uitgewers