Onmoontlike mansmens (Afrikaans Edition)

Onmoontlike mansmens (Afrikaans Edition)

Product ID: B00W3KE07Y Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Onmoontlike mansmens (Afrikaans Edition)

Dit is vir Karien so belangrik om haar grootworddorpie uit die hande van die genadelose maar onweerstaanbaar aantreklike Hugo te red dat sy instem om met hom te trou. Hy beskou haar egter in dieselfde lig as die gewetenlose vroue wat net sy geld en naam wil inpalm. Haar pa se komplot teen Hugo dra verder by tot die gemors wat haar huwelik is.

En om alles te kroon het sy hopeloos lief geword vir haar enigmatiese man …

Wanneer sy besluit om nie langer ’n slagoffer te wees nie, maar om te veg vir almal wat sy liefhet, gaan haar oë oop en besef sy waar die liefde eintlik maar die hele tyd gelê het.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Elize Davies
Binding
Kindle Edition
EISBN
9780799375060
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
LAPA Uitgewers
Manufacturer
LAPA Uitgewers
NumberOfPages
137
PublicationDate
2015-04-13
Publisher
LAPA Uitgewers
ReleaseDate
2015-04-13
Studio
LAPA Uitgewers