Bruid in blou (Afrikaans Edition)

Bruid in blou (Afrikaans Edition)

Product ID: B00XELRM58 Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Bruid in blou (Afrikaans Edition)

Hugh laat Jessie twee weke voor hulle troue weet hy is pas met iemand anders getroud. In ’n waas van ongeloof, skok en hartseer trou sy halsoorkop – en boonop in ’n blou rok – met Gideon, die hartebrekervriend uit haar jeug.



Ondanks sy reputasie as Casanova van formaat, is Gideon alles wat Jessie in ’n man kan begeer. Sy is toe mooitjies ook nie in sak en as oor haar ampertroue nie, want Gideon koester haar in alle opsigte en dra haar op die hande.



Wanneer haar vriendin kom kuier en sy en Gideon wil voorgee hulle is ’n gelukkige wittebroodspaartjie, val hulle planne klaaglik deur die mat want die liefde laat hom mos nie voorskryf nie.

Technical Specifications

Country
USA
Author
Thea Holland
Binding
Kindle Edition
EISBN
9780799375244
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
LAPA Uitgewers
Manufacturer
LAPA Uitgewers
NumberOfPages
128
PublicationDate
2015-05-08
Publisher
LAPA Uitgewers
ReleaseDate
2015-05-08
Studio
LAPA Uitgewers