Toppie gaan skool toe (Afrikaans Edition)

Toppie gaan skool toe (Afrikaans Edition)

Product ID: B00ERBWHXQ Condition: New

$ 67
includes Duties & VAT
Delivery: 10-20 working days
Ships from USA warehouse.
Secure Transaction
VISA Mastercard ozow

Product Description

Toppie gaan skool toe (Afrikaans Edition)

Eben probeer Toppie terugjaag huis toe, want hy is op pad skool toe. Hy sê die hondjie moet tot tien tel, dan sal hy terug wees van die skool af. Maar dan besef hy sy hondjie kan nie tot tien tel nie, want hy was mos nog nooit op skool nie! Daarom besluit hy om Toppie saam te neem skool toe, maar die hondjie beland amper in groot moeilikheid, en Eben besluit dis Toppie se eerste en laaste dag op skool!
Die jongspan leer:
Om tot tien te tel. Of geniet dit bloot om saam tot tien te tel.
Om die tekens te herken van 'n aggressiewe hond wat gereed is om aan te val.
Ideaal vir kinders van 4-8 jaar.

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
e-Boeke vir Afrika
IsAdultProduct
ReleaseDate
2013-08-23T00:00:00.000Z
Author
Annandale, René