Jackson Hole se Valentynsgesin (Strelend) (Afrikaans Edition)

Jackson Hole se Valentynsgesin (Strelend) (Afrikaans Edition)

Product ID: B00KX070NC Condition: New

No Stock / Cannot Import

Product Description

Jackson Hole se Valentynsgesin (Strelend) (Afrikaans Edition)

Saamwoon laat dinge gebeur . . .
Toe Margaret Fisher se vriende in ’n tragiese motorongeluk sterf, bevind sy haar onverwags in ’n netelige posisie – sy word medevoog van die paartjie se sesjarige seuntjie tesame met die man wat op hoërskool haar hart gebreek het: Cole Lassiter! Maar Meg sal enigiets doen – selfs in Cole se huis gaan bly – om vir Charlie ’n ma te kan wees.
Cole, ’n suksesvolle entrepreneur, kan hom nie indink om énigiets met Meg te deel nie, om nie eens te praat van ’n seun nie. Maar namate die onpaar twee voogde leer om goeie ouers vir Charlie te wees, beland hulle dalk net binne bereik van ’n liefde wat vir altyd kan duur . . .

Technical Specifications

Country
USA
Author
Cindy Kirk
Binding
Kindle Edition
Edition
1
EISBN
9781415024041
Format
Kindle eBook
IsAdultProduct
Label
Jacklin Enterprises
Manufacturer
Jacklin Enterprises
NumberOfPages
167
PublicationDate
2014-06-10
Publisher
Jacklin Enterprises
ReleaseDate
2014-06-10
Studio
Jacklin Enterprises