Die Olifant en die Skaap (Babadiertjies van Afrika, Kinder Prenteboeke) (Afrikaans Edition)
Product ID: 1797677195
Condition: New
$ 74
includes Duties & VAT
Delivery: 10-20 working days
Ships from USA warehouse.
Secure Transaction
VISA
Mastercard
ozow
Product Description
Die Olifant en die Skaap (Babadiertjies van Afrika, Kinder Prenteboeke) (Afrikaans Edition)
NEW, revised edition. Bright, engaging, childlike pictures.
Hierdie gedig was geïnspereer deur die ware verhaal van Themba, ‘n ses- maande-ou weesolifant wat aangemeem is deur Albert die skaap. Die twee vriende woon in ‘n natuurreservaat in Suid Afrika.Twee klein stertjies het een dag ontmoet, Heel per ongeluk onder warm sonstrale het hulle gegroet: “Hallo, kom ons speel!†met swaaiende sterte wat wys. Hulle was nie dieselfde nie, tog albei was grys. Een het groot voete, die ander was korter; Een glimlag wyd, die ander se mond was kleiner.(...)Die kremetartboom was oud, dit lyk spesiaal gemaak asof ‘n reël:Sit saam met ‘n vriend, om my groot skadu te deel.Dit was pret om kos te deel, water en lag;Dan rustig rus, sit en gesels en vir die reën te wag.
Technical Specifications
Country
USA
Brand
Independently Published
Manufacturer
Independently published
Binding
Paperback
IsAdultProduct
Height
8.5
Length
8.5
Weight
0.29982867632
Width
0.12
NumberOfItems
1
Author
Furstenberg, Patricia




