C'est la vie: Van lief en leed en kanse vat (Afrikaans Edition)

C'est la vie: Van lief en leed en kanse vat (Afrikaans Edition)

Product ID: B00BW7F9OM Condition: New

$ 115
includes Duties & VAT
Delivery: 10-20 working days
Ships from USA warehouse.
Secure Transaction
VISA Mastercard ozow

Product Description

C'est la vie: Van lief en leed en kanse vat (Afrikaans Edition)

"Meesleurend, hartseer en snaaks ... vol vonkel."
- Marita van der Vyver

Toe die bekende ontwerper Lanie van Reenen al haar spaargeld en energie in 'n kasteel in Aubusson ingooi, het haar vriende gewaarsku dis onwys. Maar Lanie was besiel. Sy het haar Franse kasteel liefderyk herstel en die "beste boetiekhotel in die streek" geskep.

Die opening val egter saam met persoonlike en internasionale tragedie: die wêreldwye finansiële krisis, en 'n ernstige ongeluk wat Lanie se eks-man in 'n koma laat. Boonop dreig die beleggers om haar hotel van Kaapstad af te bestuur.

Dan is daar die kwaai brandweerbaas en die Franse burokrasie om mee rekening te hou, die uittartende kamerbediende, ander eksentrieke hotelpersoneel, die ongewone bure en Franse vriende.

Lanie se kleurryke vertelling raak aan die diep hartseer wat voluit leef kan meebring, maar ook aan die ekstase van jou drome nastreef. Al is dit 'n vet kans wat jy vat...

Technical Specifications

Country
USA
Manufacturer
Tafelberg
ReleaseDate
2013-03-15T00:00:00.000Z
Author
Reenen, Lanie van